Wat as niemand 50% kry nie?

VERKIESING '24

Wat as niemand 50% kry nie?

In sy jongste verkiesingsoorsig kyk die politieke ontleder JP LANDMAN na nuwe partye, hoe ’n president verkies word as geen party 50% kry nie en hoeveel stembriewe elke kieser sal kry.

DIS nou amptelik: Meer as 50 partye sal in Mei aan die nasionale verkiesing deelneem, teenoor die 48 in 2019.

Die nuwe party met die meeste mediadekking is natuurlik Jacob Zuma se uMkhonto weSizwe (MK) Party. Nadat die Onafhanklike Verkiesingskommissie Zuma verbied het om ’n kandidaat te wees het hy voorspelbaar geappelleer en gewen. Hy sal beslis die gesig op die party se plakkate wees. Die ANC het ook die hooggeregshof gevra om die MK Party te verbied om die naam uMkhonto we Sizwe te gebruik aangesien dit ANC-eiendom is.

Terwyl daardie regsproses ontvou, kan ons die moontlike impak van die MK Party ondersoek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.