Sommige mense verkies die lewe tweedehands

SPORT

Sommige mense verkies die lewe tweedehands

Om Franse Ope-tennis deur jou selfoon se lens te kyk is net nie krieket nie, ook nie die relatief maklike geld wat vrouespelers in die Grand Slams verdien nie, reken LOUIS DE VILLIERS.

VERKYK ek myself anderdag aan ’n kêrel wat deur sy selfoonkamera sit en kyk hoe Novak Djokovic die Argentyn Francisco Cerúndolo in die vierde ronde by die Franse Ope-tennistoernooi uitskakel.

Waarom sou jy nogals só ’n geleentheid deur ’n telefoonlens wou ervaar?

Derjare gelede beland ek en ’n tjom in ’n hotel in Salvador, Brasilië, ’n residensiële holerige vibe en al wat ons tydens die karnaval kon bekostig. Die ander inwoners was permanent daar, suur ouens, meestal voor die sitkamer-TV vasgekluister in frokkies en onderbroeke...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.