ZILLE WAT DIE WIND LAAT WAAI
Onteiening sonder vergoeding ís soms die oplossing, het Zille gesê
Die nuwe Onteieningswet wat pas deur pres. Cyril Ramaphosa onderteken is, ontlok groot emosie en selfs Donald Trump wil nou in reaksie sanksies op Suid-Afrika toepas. Die DA is een van die partye wat nou die grondwetlikheid van die wet in die hof wil laat toets. Maar in 2018 het die huidige voorsitter van die DA se federale raad, HELEN ZILLE, wat die hofsaak aanvoer, self 'n saak vir onteiening sonder vergoeding in ’n artikel in Daily Maverick gemaak. Ons plaas haar artikel hier onveranderd, met die toestemming van Daily Maverick.

Deel
WHEN one knows a lot about a complex situation, it can be infuriating to listen to radio commentary about it.
On Thursday morning, after a night of intermittent sleep, I was leaving the scene of a protest where a man had died only hours earlier.
The police platoon, who had had no sleep at all, patrolled the busy thoroughfare littered with the detritus of violence – empty bullet casings, shattered infrastructure, and the scarred tar that permanently marks the spot where a barrier of burning rubber once blocked a road...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Mini-triomf vir die DA se Ystervrou wat nie sweet
Hoe grondgrypers DA-minister kan systap
Van ’n los skroef tot ’n onteieningswa wat ratel
NDR word nou ingespan teen ’n paleisrevolusie
Prontuit praat bly beste opsie vir SA
Grondwet-wors peul stadig uit ons politieke meule
Die ANC se idees het opgeraak
Lank lewe die RNE, maar ...
Deel
-
Deel