BREYTEN SE LEWENSVIERING
#omtebreyten #altydbreyten
Breyten Breytenbach se vrou, Yolande, sy dogter, Daphnée, skoonseun, Tim, en kleinseuns, Theseus en Orpheus, het van Frankryk af gereis om sy lewensviering op 23 Februarie in Breyten se eertydse ouerhuis in Wellington by te woon. Hier is die Afrikaanse weergawe van die toespraak wat DAPHNÉE BREYTENBACH in Frans gelewer het

Deel
Breyten-fou-des-mots, Jan Afrika,
BB Lazarus, Juanie, Oupa, Babu
JY was oneindig, 'n menigte van internasionale identiteite. Skilder, onderwyser, soms selfs sanger, kryger, opstandig, saggeaard, liefdevol, snaaks, oupa, eggenoot, seun, broer, vriend.
’n Bleekwit Afrikaan het op die paaie van die wêreld uitgestap om vir ons ’n pad na vryheid te skets. En hierdie gebaar wat diep joune was, tot die einde toe (gebaar: wys van die vuis)...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wyn, sang, besemstok in Breyten-paradys
Breyten se woorde vlieg steeds huis toe
’n Geblaf in die duiwehok van hooghartigheid
Afrikaans se grootste liriese minnaar
Ons staan op die kaai vir Breyten en waai
Breyten: Steeds onsigbaar agter die spieëlbeeld
Deel
-
Deel