Kyk wie sit langs Amy Winehouse en Elvis op Valda Jansen se speellysie

SKRYWERS EN MUSIEK

Kyk wie sit langs Amy Winehouse en Elvis op Valda Jansen se speellysie

Wanneer jy hier lees, is VALDA JANSEN reeds onderweg na die Week van die Afrikaanse Roman wat later hierdie maand in Amsterdam plaasvind. Kort voor haar vertrek deel die skrywer van Hy kom met die skoenlappers op RSG se Skrywers en musiek die klankbaan wat die skryf van dié novelle oor verlore liefde vergesel het.

  • 13 September 2019
  • Mense & Kultuur
  • 2 min om te lees
  • artikel 29 van 33
  • Valda Jansen

‘Always on my mind’ – Elvis Presley

Presley se stem verplaas my onmiddellik na my kinderdae in die Strand, na die gelukkige oomblikke van my grootworddae. Wanneer dit somer is, vakansietyd; wanneer my pa teen skemer sy plate speel en saamsing. Terwyl ek aan die boek gewerk het, moes ek diep gaan delf en Presley se musiek het ’n groot rol hierin gespeel.

..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.