Ontmoet Mamokgethi Phakeng, die visekanselier van Twitter
SY'S ’N FAB ACADEMIC

Met elke voordag se #vukauzenzele-tweet spoor prof. Mamokgethi Phakeng jou aan om op te staan en iets van jouself te maak. ANNELIZE VISSER gesels met @FabAcademic wat ’n virtuele tuiste skep waar elke student saak maak en waaroor sy as Deputy Mother ’n wakende oog hou.
MEER as 40 jaar gelede was ek op 17 ’n verskrikte eerstejaar met baie beurse en ’n blink toekoms by die Universiteit van Kaapstad. As enigste openlik Afrikaanssprekende inwoner van Tugwell Hall (daar was net nie genoeg Engelse woorde wat ek korrek kon uitspreek om voor te gee ek is enigiets anders nie), was ek nie seker waar ek inpas nie.
By die hokkiespelers van Pietermaritzburg met hul Benetton-truitjies? Die sigaretrokende Sandton-tak met sekretariële diplomas “om op terug te val” wat aan hul Frans kom skaaf het? Die sisrok-en-sandaal-brigade saam met wie ek langtand deur Chaucer moes worstel? Die gender-aktiviste met hul plakkate op die Jammie-trappe?
Teen die middel van 1979 was ek so bedruk en beangs dat ek dit skaars tot op die kampus kon waag. My ouers was raadop en die vroeteldokters by studentegesondheid kon nie help nie. Ná ses jaar se pendel tussen opskop en weer probeer is ek in die wêreld losgelaat – ’n lewenslange depressie- en angslyer met ’n niksseggende graad wat ek met min lof behaal het, my kanse verspeel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
10 verrassende kostrends op die 2020-spyskaart
Biegboek van ’n verskiete TV-ster
The Vagina Bible is ’n handleiding vir eienaars
100 jaar se koskultuur sonder stroop
Deel
-
Deel
Annelize Visser
JoernalisAnnelize Visser is ’n skrywer en vertaler en was tot in 2021 lid van die Vrye Weekbladspan. Sy werk tans as storieverteller by ’n internasionale gesondheidsorgprojek. Sy woon in Darling, maar vermoed sy is nie regtig vir die platteland bestem nie.