Die beste aanduiding van 'n geskikte lewensmaat is of mense hulle verwerdig om toiletpapier te vervang. En as jy vergeet waar jy geparkeer het of negatiewe gedagtes koester, neurie sag vir jouself ‘Sweef soos hin arend'. HANNELIE BOOYENS deel dié en ander (absurde) lesse wat sy oor vyf dekades geleer het in hierdie artikel wat oorspronlik op 19 September 2019 verskyn het.
DIS seker normaal om 'n eksistensiële krisis te beleef rondom die viering van jou vyfde dekade, veral as jy jou opwagting gemaak het op 13 November in die Somer van ’69, wat beteken dat jy onder die berugte Skerpioen-sterreteken val en boonop elke paar jaar op Vrydag die 13de verjaar – 'n goeie verskoning om jou fiksasie met seks en dood te verklaar en jou vyande te oortuig dat jy in der waarheid 'n heks is.
Hoe dit ook al sy, 50 is tradisioneel die ouderdom waarop vroue van my demografie in Suid-Afrika 'n middeljarekrisis besweer deur vir 'n derde keer Botox te kry of by die Glam Guru te gaan aanklop vir 'n make-over. Of maak soos een van my vriendinne wat man en kinders met 'n vrieskas vol kits-etes tuis gelaat het om soos Shirley Valentine 'n kookkursus in Toskane te gaan doen.
My manier van cope met die Groot 50 – én die swaard van 'n terminale siekte oor my kop – was om verbete te begin skryf. Ek wou voor ek lepel in die dak steek vir die jongmense in my lewe insigte nalaat om sin te maak van die chaotiese tyd waarin ons leef...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
GENIET ELKE SONSONDERGANG ASOF DIT JOU LAASTE IS
50 lewenslesse op 50
Die beste aanduiding van 'n geskikte lewensmaat is of mense hulle verwerdig om toiletpapier te vervang. En as jy vergeet waar jy geparkeer het of negatiewe gedagtes koester, neurie sag vir jouself ‘Sweef soos hin arend'. HANNELIE BOOYENS deel dié en ander (absurde) lesse wat sy oor vyf dekades geleer het in hierdie artikel wat oorspronlik op 19 September 2019 verskyn het.
Deel
DIS seker normaal om 'n eksistensiële krisis te beleef rondom die viering van jou vyfde dekade, veral as jy jou opwagting gemaak het op 13 November in die Somer van ’69, wat beteken dat jy onder die berugte Skerpioen-sterreteken val en boonop elke paar jaar op Vrydag die 13de verjaar – 'n goeie verskoning om jou fiksasie met seks en dood te verklaar en jou vyande te oortuig dat jy in der waarheid 'n heks is.
Hoe dit ook al sy, 50 is tradisioneel die ouderdom waarop vroue van my demografie in Suid-Afrika 'n middeljarekrisis besweer deur vir 'n derde keer Botox te kry of by die Glam Guru te gaan aanklop vir 'n make-over. Of maak soos een van my vriendinne wat man en kinders met 'n vrieskas vol kits-etes tuis gelaat het om soos Shirley Valentine 'n kookkursus in Toskane te gaan doen.
My manier van cope met die Groot 50 – én die swaard van 'n terminale siekte oor my kop – was om verbete te begin skryf. Ek wou voor ek lepel in die dak steek vir die jongmense in my lewe insigte nalaat om sin te maak van die chaotiese tyd waarin ons leef...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ouderdom: die laaste siekte?
Oor goed oudword en die dood
Om die dood durf jy nie wag tot later
Demensie: Wanneer moet jy bekommerd wees?
Seks is soos fietsry …
Deel
-
Deel
Hannelie Booyens
JoernalisHannelie Booyens is 'n voormalige joernalis by Huisgenoot en tans 'n vryskutskrywer en media-konsultant.