Om die dood durf jy nie wag tot later om jou lewensdors te les

DIE LANG PAD NA BEGRIP EN VERSTAAN

Om die dood durf jy nie wag tot later om jou lewensdors te les

Reis nou reeds in stilte na jou binnekant en maak die deur oop na die vertrek waarvoor ons almal bang is: die dood. Dit maak dit makliker om ouer en uiteindelik oud te word, skryf ELSABÉ BRITS, anders is jou laaste jare dalk ’n worsteling.

DAAR was baie woede toe die vrou uit “haar groot huis” op die plaas dorp toe moes trek. Haar man het haar verlaat, dit kon nie anders nie en alles moes verkoop word. Op 54 was sy nog jonk, maar het net daar verkrummel tot ’n mens wat niks vir haarself kon doen nie.

Die huis op die dorp was eintlik soveel veiliger, geriefliker en nader aan ou en nuwe vriende.

Vir jare het sy gekla, totdat sy die skuif uiteindelik aanvaar het. Later kon dit nie meer nie, sy moes trek na ’n tweeslaapkamerwoonstel, met 'n tuin in ’n lieflike aftreeoord. Dit was ’n dramatiese, moeilike proses...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.