OUMA De la Rey het dit altyd morrend gesê wanneer sy op die rand van moed opgee was. Wanneer die glyerige bruidsmateriaal onder haar Singer aanhou skeeftrek het, of die naald ’n tweede keer gebreek het. “Herre … help my druppels”. Dan het ek liewer onder die kombuistafel bly sit en knope in rye pak. Mens gaan vra nie koekies by ouma as sy vra help my druppels nie.
As ek sien die wetverlaters
Vers 17 van Psalm 119 het ouma gehou vir wanneer sy wasgoed gehang het en die buurkinders gooi kluite op die buitekamer se sinkdak. Uit volle bors het sy dan só aangehef dat jy binne sekondes ma’s die buurt oor kon hoor sketter op hul onhebbelike spruite. Ouma was nogal passive aggressive, in retrospek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Kampvoëls van verskillende vere