GEEN BLOUDRUK VIR NUWE LEWE
Vir verbrokkelde verhoudings: Vind met wysheid, vaardigheid ’n oop venster
Egskeidings het ’n sombere en aaklige sy, veral wanneer kinders betrokke is. Daar is geen towerformule om ’n geskiedenis van ongelukkigheid en mistroostigheid uit te wis of te verdoof nie, maar ’n kompromie is nie onmoontlik nie, skryf FRANCOIS BOTHA.

Deel
RACHELTJIE gooi die ontbytbak met soveel geweld teen die muur dat die hond tjankend by die agterdeur uithol. Die melkerige mengsel drup stadig van bo die yskas af tot op die poel van gemors op die vloer. ’n Emosionele kragvertoning van ’n sesjarige.
“Ek haat jou. Ek haat julle almal!” Racheltjie is hees en histeries.
Asof hy betaal word, begin baba Donovan huil, hartverskeurend en aanhoudend. Martha gryp haar foon en bel Hom, op spoedskakel. Sy hou die foon hoog, tot Hy antwoord, sodat Hy kan HOOR...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Sagter manier om te skei
As wewenaars vinniger deur weemoed weef
‘Quiet quit’ sommer jou verhoudings ook
Ouers wat uit wraak moor
Deel
-
Deel