Elita de Klerk: Deur my hartseer sien ek SA se trauma

OM WEER HEEL TE WORD

Elita de Klerk: Deur my hartseer sien ek SA se trauma

Ná die dood van oudpres. FW de Klerk het sy uitmekaar geval, sê sy weduwee. Maar dit was in die rou pyn van haar verlies dat sy Suid-Afrika se pyn ook in die oë gekyk het. ANNELIESE BURGESS het met haar gesels oor versoening, liefde met die eerste oogopslag en hoekom sy small talk verpes.

11:30. Die swaar ysterhekke maak stadig oop op 'n klimop-bedekte binnehof.

’n Huishoudster (in voorskoot en tekkies) maak die voordeur oop. 'n Glimlaggende Elita kom in die gang af. Die sitkamer het bottergeel banke en 'n uitsig oor die dakke van Seepunt. Kuns, boeke, orgideë in potte. Elita skink vir ons tee. Bied hawermout-crunchies aan.

Daar is 'n aura van broosheid aan haar. Maar ook 'n vasbeslotenheid in die manier waarop sy moeilike onderwerpe benader. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.