Gatsha word Mangosuthu, Mr. Hyde word Dr. Jekyll

NALATENSKAP VAN 'N ZOELOEPRINS

Gatsha word Mangosuthu, Mr. Hyde word Dr. Jekyll

Hoe moet ons as ’n nasie omgaan met ontslape nasionale leiers wat 'n geskiedenis van minagting van menseregte het, maar tog ook 'n groot gevolg het? Mense soos Mangosuthu Buthelezi, wat die naweek begrawe word. Of FW de Klerk, of Winnie Mandela. Ons moet deeglik en emosieloos na die goed én die sleg kyk, meen MAX DU PREEZ, want geskiedskrywing durf nie die ou reël volg dat jy niks leliks van die dooies mag sê nie.

“A DISTINGUISHED statesman”, sê die ANC in KwaZulu-Natal van Buthelezi. Vaderfiguur van vrede en van die Zoeloenasie, sê die IVP. ’n Man van sy woord wat altyd versoenend opgetree het, sê die DA.

“A thoroughly evil man,” sê die redakteur van City Press, Mondli Makhanya.

Wanneer ons historiese figure takseer, moet ons sekerlik na hulle vroeëre én latere gedrag kyk, en die deur vir rehabilitering ooplaat...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.