RAMP WAT WAG
Transnet: Miljoene liter petrol uit nasionale pyplyne gesteel
Die Valke, die polisie se eenheid vir prioriteitsmisdade, ondersoek die moontlikheid dat internasionale misdaadsindikate verantwoordelik is vir die skerp toename in die diefstal van petroleum uit die land se 3,800 km lange pyplynstelsel, skryf SONJA CARSTENS.

DEEL
DIE vermoë van Transnet se pyplynstelsel, een van die land se nasionale sleutelpunte, om ruolie en petroleum landwyd te lewer, is van kritieke belang vir Suid-Afrika se ekonomie.
Soos met die belastingbetalers se bates by ander semi-staatsinstellings het georganiseerde misdaadsindikate egter verlede jaar agtergekom dat nóg die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag nóg die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) die mannekrag beskikbaar het om dié nasionale bate te bewaak.
Sedertdien was daar meer as 10 voorvalle waartydens miljoene rande se petroleum uit die pyplynstelsel gesteel is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelVerwante Artikels
Prasa: Die verhaal van Mbaks se ‘oorlogkamers’ en die ...
Sneltreine? Red eers wat ons het, meneer die president!
Kaapse treine: Dis spoorlog! Waarom rol koppe nie?
Vakbonde veg op vele fronte om voortbestaan
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.