Die ANC se donker hart

OUT OF QUATRO

Die ANC se donker hart

'n Nuwe boek met 'n ooggetuieverslag oor die erge vergrype in die ANC se strafkampe in buurstate laat MAX DU PREEZ wonder of hy destyds hard genoeg teen die ANC se politieke kultuur gewaarsku het.

DIT het nog nooit voorheen met my gebeur dat ek ’n outobiografie of ’n memoir klaar lees en ’n behoefte het om die skrywer te kontak om verder te gesels nie. Luthando Dyasop is ’n eerste.

Dyasop se Out of Quatro: From exile to exoneration het pas by Kwela Books verskyn. Ek het dit aangeskaf en begin lees omdat ek in die geskiedenis van die ANC in ballingskap en Umkhonto we Sizwe belangstel.

En toe is dit veel, veel meer. Dit is die diep menslike storie van ’n sensitiewe siel en ’n eerstehandse vertelling van ’n donker hoofstuk in ons geskiedenis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X