Pravin Gordhan, die rara avis van die politiek

’N UITSONDERLIKE MENS

Pravin Gordhan, die rara avis van die politiek

MAX DU PREEZ skryf oor sy eie siening van minister Pravin Gordhan en die blik wat 'n nuwe biografie van hom aan ons gee.

NÁ vier dekades van politieke verslaggewing het ek 'n gesonde sinisme oor politici. Hulle is meestal van 'n soortgelyke egoïstiese persoonlikheidstipe met brandende ambisie en 'n hunkering na mag en roem. Party is uiteraard beter en minder skelm as ander, maar bitter min van hulle word werklik aangevuur deur 'n begeerte om die belange van die burgers te dien.

Natuurlik is daar uitsonderings – 'n paar van hulle is my persoonlike vriende.

Maar as daar één politikus is met wie ek oorlog toe sal gaan, soos die uitdrukking lui, is dit Pravin Jamnadas Gordhan. Hy breek die stereotipe aan stukke. Op 72 is hy steeds in sy hart 'n aktivis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X