SEKER die beste bybreek-bouler van die afgelope 100 jaar was Shane Warne. Hy het ’n lieflike metafoor gebruik om sy teenstanders vooraf te intimideer, en dit het sonder uitsondering gewerk.
As hy eers ’n kolwer in die media sy “bunny" genoem het, was die lewe “in die middel” hel vir enigiemand minder begaafd as AB de Villiers. Darryl Cullinan was ’n tienersensasie met die kolf, maar Warne het sy nommer gehad en die nadraai van die vernedering om Warne se bunny te wees, wys in Cullinan se statistiek.
Malema se eie bunnies ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Gayton en Van Hunks rook aaptwak op Duiwelspiek