‘Om werklik radikaal te wees, is om hoop eerder as wanhoop te ...

DIE LOT VAN ONS LAND

‘Om werklik radikaal te wees, is om hoop eerder as wanhoop te skep’

Die gevaarligte van ’n mislukte staat flikker en ons kollektiewe wanhoop dreig om ons te verlam, sê MCEBISI JONAS. Hy pleit dat ons ’n gans nuwe nasie moet verbeel.

  • 21 Oktober 2022
  • Nuus & Politiek
  • 4 min om te lees
  • Artikel 7 van 32
  • Mcebisi Jonas

MENINGSOPNAMES oor burgers se tevredenheid wys wêreldwyd ’n toenemende agteruitgang.

Die meeste mense sê die verlede was beter; hulle is bang vir die toekoms; ongelykheid en werkloosheid neem toe; die inflasiekoers styg; huishoudelike en nasionale skuld is aan die groei.

Sosiale breuke en polarisasie styg in ontwikkelde en ontwikkelende lande en persoonlikheidsdiktators buit die vrese van burgers uit in ’n soeke na mag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.