KINDERSORG-NAGMERRIE
’n Ander Life Esidimeni: ’n ‘moeilike vrou’, 333 kinderlêers en ’n vendetta
ANNELIESE BURGESS vertel die verbysterende storie van een vrou se jare lange poging om verantwoording af te dwing oor ’n boks stowwerige kinderwelsynlêers en die verbryselende vendetta wat haar siek, getraumatiseer en sonder werk gelaat het.

Deel
HETTIE VENTER is ’n geregistreerde mediese maatskaplike werker en psigoterapeut wat al 47 jaar lank kinder- en gesinsberading doen.
Hettie is ouskool en doen dinge volgens die boek: “Daar is net een manier om iets te doen en dit is die regte manier,” sê sy met ’n vasberade knik van die kop.
En ja, sy is waarskynlik ’n “moeilike vrou”. As dit by kinders en gesinne in nood kom, “speel jy nie met mense se lewe nie”. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Oor sokker en ons ‘peculiar resilience’
Captain Jack Bloom: die bulhond van Gauteng
Emoji’s: is jy ‘embarrassingly boomer?’
Gereed vir nóg 900 000 mense, Kapenaars?
‘Quiet quit’ sommer jou verhoudings ook
Deel
Deel
Volgende artikelAnneliese Burgess
MederedakteurAnneliese Burgess is mederedakteur van Vrye Weekblad.