EMOJI’S is nou algemeen (en aanvaarbaar) in professionele en private kommunikasie. Maar hoe jy dit gebruik en watter jy gebruik is 'n mynveld van intergenerasie-veroordeling.
Op Reddit en TikTok is Gen Z’ers baie uitgesproke oor dié saak en word seker emoji’s “gekanselleer" omdat hulle deur ouer mense gebruik word en dus “onkoel" en selfs “onbeskof" is.
Die lag-huil emoji 😂, asook 👍🏻, 💩, 💃, 🙈 en 😆, is “pure boomer", aldus my inhouse Gen Z-kenner: “Boomers is letterlik. Hulle emoji’s is letterlik. Ons is kreatief met ons uitdrukking. Wat ek gebruik, sal iemand anders miskien anders gebruik, maar ek sal oor my dooie liggaam die aaklige ou skreeulag gebruik."..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.