Politieke Notaboek | Het Jacob darem ’n simpatieke whatsappie...
DRIE PRESIDENTE EET TESAME
Politieke Notaboek | Het Jacob darem ’n simpatieke whatsappie vir Donald gestuur?
MAX DU PREEZ skryf oor twee presidente in die strafhof en die ANC se vreemde heldeverering vir nog een: Vladimir Putin. Vergeet die strugglegeskiedenis en die Koue Oorlog, dalk wil die ANC soos Putin wees.
EK sit Dinsdagaand geparkeer voor my televisiestel. Ek is nie juis ’n bok vir realiteitstelevisie nie, maar Donald Trump se “perp walk” en gesigsuitdrukking waar hy in die beskuldigdebank sit, wil ek nie mis nie. Dis geskiedenis.
Ons hier aan die suidpunt het ook al so ’n oomblik belewe, maar ons is ’n ou derderangse landjie as dit by dié soort goed kom. Amerika gaan groot.
Net ná sewe tel CNN se helikopter Trump se konvooi van (net vier) swart SUV’s op waar dit Trump Towers verlaat en volg dit al die pad na die Manhattanse strafhof. Op pad laat Trump via Truth Social, sy private Twitter, weet: “Wow, they’re going to arrest me. I can’t believe this is happening in America.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Het Malema SA aan die skrotum beet?
Dié keer brand geen liggie voor in die wapad nie
Die ‘toiletpapier’ wat Vladimir Putin se lewe kompliseer
Huurtroepe bewaar Russiese belange in Afrika
Politieke Notaboek | SA trek dalk weer ’n Lasarus-trick
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.