Politieke Notaboek | Hier’s vir jou ’n Kersmaal: sluk jou woorde
ENIGIETS IS NOU MOONTLIK

MAX DU PREEZ skryf oor Mavuso Msimang se bedanking/ontbedanking, Fikile Mbalula se gatomswaai en Carl Niehaus (en Jacob Zuma?) wat nou 'n rooi baret gaan dra.
GEWOONLIK is vroeg Desember komkommertyd, met min nuuswaardighede soos wat mense vir die feesdae voorberei. Nie dié jaar nie, nee, want ons gaan in 'n verkiesingsjaar in. Baie sports.
So loop die tydlyn:
Die gerespekteerde ANC-veteraan Mavuso Msimang bedank uit die ANC met 'n harde oordeel oor die aard van die party. “Die ANC se eie geskiedenis van korrupsie is drie dekades later 'n bron van groot skaamte. Die korrupsie waarteen ons destyds geprotesteer het, is nou deel van ons beweging se DNS,” sê hy...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Aanstap rooies! Die EFF róér
Israel in beskuldigdebank
Die twee Pruise wat in dieselfde week dood is
Die liefde vir die Bokke is Julius se kriptoniet
Dali en Busi het ons vir ’n jaar vir die gek gehou
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.