Politieke Notaboek | Dis nie chutzpah nie, dis volksmoord

OORLOGGESPREKKE

Politieke Notaboek | Dis nie chutzpah nie, dis volksmoord

MAX DU PREEZ skryf dat die internasionale mening oor Israel se oorlog in Gaza besig is om te draai, oor Thuli Madonsela wat kwansuis ’n Jode-hater is en oor Elon Musk wat nie namaste kan sê nie.

TERWYL daar 'n tydelike skietstaking tussen Israel en Hamas in Gaza was om die uitruil van gyselaars te fasiliteer, het vele internasionale kenners en ontleders verklaar dat dit onmoontlik sou wees vir Israel om daarna met sy verwoesting van Gaza en grootskeepse uitwissing van duisende burgerlikes voort te gaan.

(Ja, dit was 'n “uitruil van gyselaars”, want omtrent elkeen van die Palestyne wat so vrygelaat is, is sonder verhoor deur Israel aangehou – hulle noem dit “administrative detention”.)

Meer as 16 000 inwoners van Gaza, minstens 7 000 van hulle kinders, is al deur Israelse bomme, missiele en tenks doodgemaak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.