Kameraad President Slaapwandelaar

ONTREDDERD IN GEVAARWATERS

Kameraad President Slaapwandelaar

Hoe is dit moontlik dat pres. Cyril Ramaphosa nie besef Suid-Afrika is in ’n bestaanskrisis gewikkel nie? En as hy dit wel besef, hoe verklaar ’n mens sy laissez-faire-benadering? wonder MAX DU PREEZ.

LAAT Gods water oor Gods akker loop, is die ou Afrikaanse uitdrukking wat Cyril Ramaphosa se styl die beste beskryf. Vou die arms, kyk maar toe, laat dinge gebeur, moenie ingryp nie. Môre is nog ’n dag.

Soos om ’n dramatiese verhoging van 2% in BTW te beplan, maar te wag tot twee uur voor die begrotingsrede voor hy sy eie kabinet raadpleeg, wat nie meer net uit ANC-lede bestaan nie.

Soos om Suid-Afrika se gevaarlike staatskuld met nog lenings en hoër belastings te wil aanpak – meer as ’n vyfde van ons nasionale begroting gaan reeds aan lenings en skuldterugbetalings...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].