Woensdag 14 April 2021

BLOEDNEUSE VAN ACE TOT ZILLE

Menings & Debat

Daar’s nie KFC in die tronkselle nie

Middelvinger vir die RET's, Dali Mpofu steek kop uit, Cyril skommel dalk die kabinet, Zille is haarself ’n bietjie woke.

Nuus & Politiek
Gratis

Transnet: Werknemers is slagoffers

Werknemers dreig met ’n landwye staking omdat Transnet geen loonverhoging aanbied nie.

Mense & Kultuur

Het ek die verkeerde boeke gelees?

Alles wat sy weet, het sy uit boeke geleer. As haar wêreldbeeld skeef is, blameer die biblioteek.

Menings & Debat

’n Belowende belegging kán jou later byt

’n Vakansiehuis by die see klink dalk idillies, maar dit kan ’n nagmerrie word.

Gesondheid & Omgewing

Kyk agter mekaar, thanks for reading

Ná sewe aflewerings van Covid-portrette fokus die slothoofstuk van dié reeks op die span daaragter.

UIT DIE ARGIEF

Lewenstyl & Kos

Brekfis-in-die-bed

Ontbyt in die bed is ’n salige lekkerte ná die somer, lees ons in Vrye Weekblad van 5 April 1991.

LEES WEER

Mense & Kultuur

Afripop in ’n neutedop

Madeleine Barnard probeer om ’n vinger op die pols – of is dit nou die doef-doef – van Afrikaanse musiek te hou.

AS JY ALLES WIL LEES

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

X