Waar kry ’n mens die draaiboek vir jou lewe, wil DEBORAH STEINMAIR weet. Alles wat sy weet, het sy uit boeke geleer. As haar wêreldbeeld skeef is, blameer sy die biblioteek.
AS kind het Caroline and Her Kettle Named Maud my minder eensaam laat voel. Caroline was hardkoppig en het haar ketel “Maud” genoem, wat “strong in battle” beteken. My ouma se naam was ook Maud.
Ek het dit gegoogle: “A honey of a story for spirited little girls about a young pioneer girl and her triumphant dealings with ladylike taboos ... Caroline was sadly disappointed in her gift of a copper kettle, for she really wanted a gun, but at least she could name her kettle, the way the men named their guns ... Caroline and Maud the kettle prove to the male world just what can be done with courage and kettles. But Caroline also begins to see the attraction of fine lace and roses.”
Sien, daar was altyd die subteks: Jy is nie alleen nie, jy is sterk, maar jy gaan dit ontgroei, jy sal op 'n dag begin belangstel in seuns, kant, valletjies en rose...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
ROLMODELLE
Het ek die verkeerde boeke gelees?
Waar kry ’n mens die draaiboek vir jou lewe, wil DEBORAH STEINMAIR weet. Alles wat sy weet, het sy uit boeke geleer. As haar wêreldbeeld skeef is, blameer sy die biblioteek.
DEEL
AS kind het Caroline and Her Kettle Named Maud my minder eensaam laat voel. Caroline was hardkoppig en het haar ketel “Maud” genoem, wat “strong in battle” beteken. My ouma se naam was ook Maud.
Ek het dit gegoogle: “A honey of a story for spirited little girls about a young pioneer girl and her triumphant dealings with ladylike taboos ... Caroline was sadly disappointed in her gift of a copper kettle, for she really wanted a gun, but at least she could name her kettle, the way the men named their guns ... Caroline and Maud the kettle prove to the male world just what can be done with courage and kettles. But Caroline also begins to see the attraction of fine lace and roses.”
Sien, daar was altyd die subteks: Jy is nie alleen nie, jy is sterk, maar jy gaan dit ontgroei, jy sal op 'n dag begin belangstel in seuns, kant, valletjies en rose...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelVerwante Artikels
’n Boek vol eksotiese spyse
Marita se baie lang brief aan haar dogter
Poskaarte vanaf die rand van die afgrond
Hart soos vuis – ’n opstopper in die midrif
Laat die skeppendes heers
Wederwoorde, weggooisinne en uitklopreëls
Om deur ’n roofdier grootgemaak te word
Die vrees om in hegtenis geneem te word
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.