×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Poskaarte vanaf die rand van die afgrond

HERINNERINGS ONVOLTOOID

Poskaarte vanaf die rand van die afgrond

DEBORAH STEINMAIR stel 'n verliesleeslys op – met beelde soos bloukolle.

HOE skryf 'n mens oor iets wat jy onherroeplik verloor het? Die mooiste woorde is miskien T.T. Cloete s'n:

Distress, like white powder, is noiseless.
Dit is iets wit en stil en allerliefliks
wat weg is. Die liefde bedek niks.

Ek lees die volgende aanhaling voorin Joan Hambidge se nuwe bundel, Konfessies, kaarte en konterfeitsels (Imprimatur 2021): “The only book worth writing is the one we don’t have the courage or strength to write. The book that hurts us (we who are writing), that makes us tremble, redden, bleed.” – Hélène Cixous..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.