Liefde onder eie dak

DIE HOOGSTE DEUG

Liefde onder eie dak

Vir Valentynsdag skryf DEBORAH STEINMAIR 'n liefdesbrief met 'n bittersoet middel en 'n allerlieflike slot.

TOE ek jonk was, het ek en 'n vriend graag vir mekaar gesê: “Wat is die verskil tussen liefde en herpes? Herpes is vir altyd.” Ek het dit gegoogle; die siekte se naam is identies in ten minste 10 tale, die naam van die virus: herpes simplex.

Vir liefde is daar baie name. En skrywers en digters hou nooit op om dit te probeer verwoord nie; romantiese liefde, 'n biologiese sindroom met net een oogmerk: die voortbestaan van die spesie. Vlinders in die maag, lamheid in die lendene, bloed na die ekstremiteite, hart wat tjoklits bybie tjoklits klop.

Viktor Frankl beskou liefde as die hoogste doelwit wat die mens kan nastreef. Die ideaal is die versmelting van die fisieke en die psigiese in 'n verhouding. Wat as instink en doellose drang begin het, word op 'n spesifieke persoon gerig. Of 'n olietenkskip?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X