Woensdag 21 April 2021

TOKYO SE TOFFIE OOR TRILJOENE

Vrye Denker

Sexwale glo ook aan die Paashaas en Antjie Somers

’n Hele biljoenêr se toffie oor triljoene. Helen Zille is op hol. Winnie se skoolkinders ook.

Vrye Tyd
Gratis

Fees van die Selfgenooides

Daar’s min naweekdinge gawer as ’n Saterdagbraai. Aan huis met Ruda en JP Landman word dit ’n kuier wat bybly.

Mense & Kultuur

Die verterende vuur wat selfs die spoke voor hom uitjaag

Bring die petrol, skryf opgesweepte mense, maar hulle weet niks van die kraak in die vestingmuur nie.

Mense & Kultuur

Frederik de Jager, op ’n fiets êrens heen

Frederik de Jager se eerste boek is 'n verskuilde outobiografie, skryf Deborah Steinmair.

Vrye Denker

Onteiening: Dis nie so erg soos dit lyk nie

Die wetsontwerp is nie so erg soos voorgehou nie, maar die deurslag lê in die toepassing daarvan.

Mense & Kultuur

‘Moet net nie praat van kitsch nie’

Die skilder Tretchikoff, soms ‘koning van kitsch’ genoem, het in Oktober 1991 met Vrye Weekblad gesels.

LEES WEER

Mense & Kultuur
Gratis

Seetaal van die Weskus-perde

Nes korrupsie en viskwotas bedreig gholflandgoedere en veredelde restaurante die Weskus se vissers.