Woensdag 23 Junie 2021

DIE ANC SE PARALLELLE HEELALLE

Vrye Denker

Daar is Cyril, en dan is daar die ANC

Oor die skisofrenie in die ANC, Dag Zero in Nelson Mandelabaai en die raaisel van die DA wat agteruitboer.

Vrye Denker

Só manipuleer Gordhan tesourie in SAL-sage

Die minister het óf 'n manipulering van die tesourie óf die werk van 'n meesterlike politieke operateur uitgevoer.

Mense & Kultuur
Gratis

Ek het my hart vir die Kaap gegee

Madeleine Barnard gaan op 'n denkbeeldige staptog in die Kaapse stadskom en onthou die goeie en slegte tye voor Covid.

Nuus & Politiek

Mantashe ‘g’n teensinnig’ oor kragopwekking

Die minister van minerale en energie praat oor die president se aankondiging oor onafhanklike kragopwekking.

Mense & Kultuur

‘Unbecoming’ ontlok vuige heksegeskater

Joanne Fedler se jongste boek wys ’n gemanikuurde middelvinger vir die patriargie.

LEES WEER

Wetenskap & Tegnologie

Die Groot Griep: Vergete stemme

Elsabé Brits skryf in die uitgawe van 19 April 2019 oor 'n boek oor die verhale van oorlewendes van die “Driedaggriep”.

IN DIE ARGIEF

Mense & Kultuur

Joan Hambidge, die muse en haar masker

Die digter en literator Joan Hambidge laat niemand koud nie. Sy gee net haar mening, het sy in 1993 aan VWB gesê.

TEKEN IN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.