Woensdag 8 Desember 2021

ONGEGRONDE SEGE

Nuus & Politiek

POLITIEKE NOTABOEK | Wie se grond is dit?

Ons kort 'n werkbare oplossing oor die herverdeling van grond, skryf Heindrich Wyngaard.

Mense & Kultuur
Gratis

Louisa Louw bestel ’n fees

Die vrou met die krom lyfie wou ’n tradisionele ete hê vir Kersdag vir al haar familie, vertel Sophia Kapp.

Menings & Debat

Nou koloniseer hulle jou kop

Die voetverkeer in die metaversum groei eksponensieel met dié dat mense al meer deur hul skerms leef en sosialiseer.

Mense & Kultuur

Totsiens, my liewe vriend

Janice Honeyman bring hulde aan haar liewe, lewenslange vriend Sir Anthony Sher.

Mense & Kultuur

Die Hongaar, Ma Mashinini, ET en ek

Jan Horn vertel van die keer toe hy 'n buitelandse TV-span deur die onstuimige politiek van SA in 1986 moes begelei.

LEES WEER

Mense & Kultuur

Berede boogskiet se kolskoot-krygers

Lus vir 'n nuwe stokperdjie? Berede boogskiet is 'n groeiende sport in SA.

UIT DIE ARGIEWE

Mense & Kultuur

Von Schirnding: vir SA, teen apartheid

Hy het nie in apartheid geglo nie, maar moes dit as politieke diplomaat verdedig. Teen watter koste?

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.

X