Woensdag 30 Maart 2022

AS INSPIRASIE DIE PAD VAT

Mense & Kultuur
Gratis

So long, Leonard Cohen se reputasie?

’n Ontnugterde groupie skryf oor die kunstenaar se chaotiese verhouding met Marianne Ihlen.

Mense & Kultuur
Gratis

’n Muse hier, ’n muse daar en siedaar

Die beste werk van skrywers, digters, komponiste en ander kunstenaars deur die eeue heen is deur muses geīnspireer.

Ekonomie & Geldsake

Waarom SA superrykes nie moet pad vat nie

Hoe meer van hulle emigreer, hoe moeiliker gaan dinge word vir die res van ons wat agterbly.

Vrye Denker

Kom loop in ’n onnie se lyf voor jy oordeel

Die dag toe ’n onderwyser by die skoolhek uitgevlug het, want sy het geen hoop gehad om gehoor te word nie.

Mense & Kultuur

‘Anna’ is terug: Van vroueregte tot geloof

’n Ikoniese Afrikaanse toneelstuk word by die KKNK opgevoer ter ere van die dramaturg Pieter Fourie.

LEES WEER

Vrye Denker

Vir Breyten kan jy nie hashtag nie

Breytenbach is nie spesifiek in vogue onder Azille Coetzee se generasie Afrikaanssprekendes nie.

UIT DIE ARGIEF

Vrye Tyd
Gratis

Toe die Pretoria Look se dae getel was

Dit was ’n onseker tyd toe safaripakke en crimplene-nommertjies deur ’n nuwe mode bedreig is.

SLUIT BY ONS AAN

Nuus & Politiek
Gratis

Hoe om op Vrye Weekblad in te teken

Maak seker jy loop nie 'n enkele uitgawe mis nie.