Woensdag 7 September 2022

MÔLLS, POTHOLES EN LOS GEDAGTES

Vrye Tyd
Gratis

Bly te kenne, Michael

’n Ma deel haar belewenis van die ingrypende proses wat haar transgender kind ondergaan.

Vrye Denker

Die onvermydelike gang van die ANC

Wanneer ’n bietjie nat teer so indrukwekkend is as ’n nuwe piramide.

Gesondheid & Omgewing
Gratis

Onthou jy nog ... koffie in ’n winkelsentrum?

'n Klompie goeters wat die afgelope week Willem Kempen se aandag getrek het.

Mense & Kultuur

Los gedagtes en oggendmiskolle

Sy is hartseer oor Afrikaans en voel die vaste grond onder haar voete wegkalwe.

Nuus & Politiek

Bossiekop Boris dreig met ’n comeback

Boris Johnson was sleg vir Brittanje, maar sy opvolger, Liz Truss, is ’n flou skaduwee van Margaret Thatcher.

Mense & Kultuur

Die storie van Flip en die huisbesoek

Oor Flip Foster, wat gedig het en diep stories kon gesels, maar drank het sy vrou en sinne en eintlik sy lewe gevat.

UIT DIE ARGIEF

Nuus & Politiek

‘Toe sê hulle die Bybel is ’n witmens-ding’

Frank Chikane is nege jaar uitgesluit van die AGS. Hy gesels oor die draai van die wiel.