15 November 2024

Nuus & Politiek

Bokke moet die Engelse @#%& – in Engels!

Om kalm te bly as die Bokke die Engelse aandurf, is soos om 'n weerwolf te paai.

Nuus & Politiek

Die langsame begrafnis van die ANC

Die Polokwane-kongres in 2007 word die teraardebestelling van die ANC in Mathews Phosa se nuwe memoir genoem.

Nuus & Politiek

Die nostalgie van bevryding

Die stelsel verteenwoordig deur Mandela en Nujoma is 'n ramp. Oral in Suider-Afrika begin mense dié insig aanvaar.

Theodore Key | @theodore_key_illustration
Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Finansiering ’n knoop by klimaatsberaad

Hier is die belangrikste besprekingspunte by die COP29-klimaatsberaad.

Vrye Denker
Gratis

Zama-pap: Tandepasta en toiletpapier

Dit is haas onmoontlik om jou die lewe van 'n onwettige mynwerker in 'n gestaakte myn op soek na goud in te dink.

Boeke

Wolwe en die stil geweld van drome

Saam met skurke en helde in Noord-Dakota, Quebec en Kent.

Boeke

Tucci smul aan roereier met ansjovis

Borsjt vir ontbyt. En ansjovis saam met roereier, hoekom nie? Hier’s ’n boek met ’n paar onverwagte geskenke.

Boeke

Charlie Brown en die grapketting

Die tydlose wêreld van 'n outjie en sy vriende, en die filosofie van grappe.

Boeke

Kyk wat is dié week op Nielsen se trefferlys

Boeke wat soos warm soetkoek in die winkels verkoop.

AGTERBLAD

Vrye Tyd

Kalkbaai, die prins en die wasgoeddraad

Ook supergeurige en skoongewete-Vrystaatse vleis, die beste kleure saam en die twee volopste goed in die wêreld.

Vrye Tyd

Gee ons vandag ons daaglikse kerrie

’n Eetplek met ’n blommekombers-atmosfeer en weergalose kos. Smeulend en onblusbaar lekker.

Vrye Tyd

Woorde word wapens as politieke tonge klap

Retoriek is pasgemaak vir die opvoedingsvlak van gladdebek-politici se volgelinge.

Vrye Tyd
Gratis

15+ vrae aan Max du Preez

Die stigter van Vrye Weekblad praat oor Mozart, Sancho Panza, Kate Winslet en sy duikklopper-ambisies.