20 Desember 2024

Vrye Denker

Gaddafi se biljoene: Nuwe vrae oor SA se rol

Dit bly een van ons tergendste geheime: Waar is die biljoene wat in 2011 uit Libië na Suid-Afrika gevlieg is?

Nuus & Politiek

2024 is op sy kop! Nuus van Januarie tot Junie ...

As jy moet opvang met 2024 se nuus voor 2025 jou tussen die oë tref, het jy nou die gulde geleentheid.

Nuus & Politiek

... en die groot oomblikke van Julie tot Desember

Deel twee van ons oorsig van die nuus waarvoor die afgelope jaar onthou sal word.

@theodore_key_illustration
Vrye Denker

Dude by wie min jonges kon kers vashou

Hulde aan Deon Volschenk van Bronkhorstspruit wat so baie jong bands onder sy vleuels geneem het.

Vrye Denker

Trump: Gevolge vir klein en medium besighede

Die uitwerking op die globale ekonomiese omgewing kan beduidend wees, tot nadeel van Suid-Afrika se ekonomie.

Vrye Denker
Gratis

Swetsende Samaritaan, steekse donkie

Om ’n Bybelprogram op televisie te behartig klink heel eenvoudig. Totdat ’n donkie sy ware kleure vir jou wys . . .

Vrye Denker
Gratis

Hoe al daai katvideo’s bewaring steun

Moenie jou neus optrek vir die miljoene katte op die internet nie. Navorsers vind hulle skep bewustheid van bewaring.

Boeke

Misdaad het weer hoogty gevier in 2024

Ses puik plaaslike spanningsrillers wat vir naelbyt gesorg het – met moord, obsessie, geheime en motiewe.

Boeke

’n Kerslys om jou leeslus te prikkel

’n Klompie besonderse boeke wat dalk wêreldvrede kan bewerkstellig. Of so sê hulle …