EK lig drie punte uit in reaksie op Ingrid Winterbach se solo-uitstalling, I’ve got the darkness, baby wat tans op die Glen Carlou-wynlandgoed te siene is:
Die kunstenaar se opstand teen die toenemende kommodifisering van kuns.Winterbach se Dora-reeks skilderye en die aard van regstellende geregtigheid.Visuele kuns as poësie en my uiteindelike siening van Winterbach se kuns...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.