Twee vreesaanjaende krimi’s om jou te laat vergeet van alles...

COBEN EN NORTH

Twee vreesaanjaende krimi’s om jou te laat vergeet van alles wat hier haper

DEBORAH STEINMAIR hou van logiese ontknopings en die seëvier van reg en geregtigheid, maar dit gebeur net in fiksie.

DIE situasie ter plaatse en oral op aarde lyk benard. Ons beur voort deur slaggate, beurtkrag en waterskaarste, deur inflasie, werkloosheid en die gekkespul wat ons regering is. Ons het die planeet so te sê opgebruik. Dis betaaldag. Die kuikens het tuisgekom en kom nes skrop. Ek het een keer, ek dink dit was in ’n boek van Iris Murdoch, gelees dat almal se lewens net-net buite beheer is.

Waarna reik ’n mens wanneer jy orde soek? Na misdaadfiksie, hoe donkerder hoe beter. Jy weet daar gaan ’n logiese ontknoping wees en reg en geregtigheid gaan aan die einde seëvier – daarvan sien ons min in die regte lewe.

Ek het die afgelope week by die see twee stikdonker krimi’s gelees wat my laat vergeet het van alles wat hier haper...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.