’n Goedvoel- en goeddoen-boek vir ’n honger leserskare

CHRISTENLEKTUUR

’n Goedvoel- en goeddoen-boek vir ’n honger leserskare

LINZA DE JAGER wil nie dat haar sinisme jou leeservaring vertroebel nie. Smaak is immers intens persoonlik.

HELENA HUGO se Die Skuiling sal ’n lafenis vir baie mense wees. Dit gaan hulle opbeur en inspireer. Ek behoort egter nie tot daardie groep nie. Die hoofkarakter in hierdie boek het my geïrriteer omdat sy bleeksielig voorkom. Die storie het plek-plek lekker gelees en dan weer insinkings beleef. Ek voel soos ’n skurk om dit te sê, want dit is ’n boek met ’n goeie hart.

Dr. Berdine Human, wat onlangs bekeer is, keer terug na die Karoodorp waar sy grootgeword het. Min weet sy dat die besoek die einde van haar lewe in Bloemfontein gaan beteken, en dat sy oornag gaan besluit om hier te bly.

Helena Hugo-fans sal reeds vir Berdine ken. Sy het haar buiging gemaak in Die lewe wat ek jou gegee het. Nou is sy in ’n oorgangstadium. Sy is geskei van haar egosentriese spesialisman en soek ’n ander soort lewe as wat sy in die stad gehad het. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.