Eksentrieke korrelkopvroue hou my vasgenael

2023 IN BOEKE

Eksentrieke korrelkopvroue hou my vasgenael

DEBORAH STEINMAIR se neus het haar vanjaar gelei na romans oor anti-heldinne wat nie aan verwagtings voldoen nie, maar hulle plek volstaan.

ELKE jaar lees ek meer, omdat my jare om te lees minder raak. Vanjaar het ek meer as ooit gelees – noudat ek deur Vrye Weekblad betaal word om te lees, lees ek vir die beker.

Daar het voortreflike Afrikaanse boeke verskyn, onder andere van Deon Meyer, Marita van der Vyver, Annemarie van Niekerk, P.P. Fourie, S.J. Naude, Eben Venter, Etienne van Heerden, Tom Dreyer en Bibi Slippers. Ek het verlede week oor hierdie hoogtepunte geskryf. 

Ek lig vandag 'n klompie Engelse boeke uit wat my meegevoer het. Toevallig is almal deur vroueskrywers en handel oor sterk, eiesoortige vroue. Ek vertoef graag in die kop van vroue wat die werklikheid met ’n houtoog bekyk, soos ’n besoeker van Mars wat agter die kap van die byltjies op aarde probeer kom. Wat hulle deur niks laat onderkry nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.