SAL-besluit wys ’n ‘ekonomies ongeletterde ANC-elite’ sit die...
TYE HET VERANDER
SAL-besluit wys ’n ‘ekonomies ongeletterde ANC-elite’ sit die tesourie ore aan
Die feit dat 'n groepie ANC-politici, van wie min gespesialiseerde kennis van lugvaart of regeringsfinansies het, die laaste sê het oor 'n besluit wat die begroting direk raak, wys hoe ver Suid-Afrika geval het sedert die dae toe die tesourie 'n ferm hand op die staatskoffers gehad het, skryf CAROL PATON.
OP die ou einde was dit net meer as 100 mense by die ANC se nasionale lekgotla wat besluit het die res van ons moet nog R10 biljoen tot R20 biljoen vir die SAL gee.
Daar is talle dimensies aan die storie van die nasionale lugdiens en 'n oorhaastige ineenstorting is nie 'n goeie ding nie. Maar hoe gaan dit herstruktureer word? Hoeveel gaan dit kos? Hoeveel gaan dit afgeskaal word? En wat is die potensiaal om uiteindelik daarvan ontslae te raak – wat sekerlik die einddoel behoort te wees? Dis alles noodsaaklike inligting waarop besluite oor die SAL gegrond behoort te wees.
Die feit dat 'n groepie ANC-politici, van wie min gespesialiseerde kennis van lugvaart of regeringsfinansies het, die laaste sê het oor 'n besluit wat die begroting direk raak, wys hoe ver Suid-Afrika geval het sedert die dae toe die tesourie 'n ferm hand op die staatskoffers gehad het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Arbeidsgeskille gaan Eskom dalk bloots ry
DA móét aanhou aanpas en verander
Magsgebrek maak SA ’n broeiplek vir geweld
Cyril het net twee opsies: besuiniging of die IMF
Eskom in ’n doodspiraal
Deel
-
Deel
Carol Paton
JoernalisCarol Paton skryf oor politiek, ekonomie, regeringsfinansies, en enigiets anders wat interessant lyk.