In Frankryk het die daaglikse lewe na feitlik normaal teruggekeer, want meer as 75% van die bevolking is al ingeënt, skryf DEON GOUWS terwyl hy en sy gesin daar vakansie hou. Maar rustige kelners en ’n besonder lang wagtyd voordat jou croissant en koppie dubbele espresso opdaag, is óók ’n feit wat soos ’n paal bo water staan.
IN die vroeë 2000’s was daar ’n boek getiteld French Women Don’t Get Fat wat behoorlik opslae gemaak het. Die outeur was ’n Franse dame wat in New York gewoon het, en die sentrale tema van die boek het neergekom op ’n enkele eenvoudige beginsel: dat ’n mens met jou kop, nie jou maag nie, moet eet. Overgesetsynde: Eet wat jy wil, maar dink altyd oor jou inname en moet dit nooit oordoen nie.
Ek het jou so pas die koste van ’n slapbandboek en omtrent ses uur se leestyd gespaar. Dis ’n plesier, hoor.
Ek bevind myself in die suide van Frankryk wanneer ek hierdie sit en skryf, by ’n klein tafeltjie in die hoek van ’n patisserie, terwyl ek uitsien na die croissant en dubbele espresso wat ek 20 minute gelede bestel het. En terwyl ek so sit en wag, het ek ’n alternatiewe teorie oor die titel van daai boek gekry: Franse vroue word nooit vet nie, want kelnerdiens in hierdie land is so stadig dat mense basies gedwing word om die meeste van die tyd te vas. Of, soos ’n ekskollega van my jare gelede gesê het: Jy kan nie kla oor die diens nie, want daar is nie diens nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
LA VIE EST BELLE!
Die voordele van ’n ingeënte samelewing
In Frankryk het die daaglikse lewe na feitlik normaal teruggekeer, want meer as 75% van die bevolking is al ingeënt, skryf DEON GOUWS terwyl hy en sy gesin daar vakansie hou. Maar rustige kelners en ’n besonder lang wagtyd voordat jou croissant en koppie dubbele espresso opdaag, is óók ’n feit wat soos ’n paal bo water staan.
Deel
IN die vroeë 2000’s was daar ’n boek getiteld French Women Don’t Get Fat wat behoorlik opslae gemaak het. Die outeur was ’n Franse dame wat in New York gewoon het, en die sentrale tema van die boek het neergekom op ’n enkele eenvoudige beginsel: dat ’n mens met jou kop, nie jou maag nie, moet eet. Overgesetsynde: Eet wat jy wil, maar dink altyd oor jou inname en moet dit nooit oordoen nie.
Ek het jou so pas die koste van ’n slapbandboek en omtrent ses uur se leestyd gespaar. Dis ’n plesier, hoor.
Ek bevind myself in die suide van Frankryk wanneer ek hierdie sit en skryf, by ’n klein tafeltjie in die hoek van ’n patisserie, terwyl ek uitsien na die croissant en dubbele espresso wat ek 20 minute gelede bestel het. En terwyl ek so sit en wag, het ek ’n alternatiewe teorie oor die titel van daai boek gekry: Franse vroue word nooit vet nie, want kelnerdiens in hierdie land is so stadig dat mense basies gedwing word om die meeste van die tyd te vas. Of, soos ’n ekskollega van my jare gelede gesê het: Jy kan nie kla oor die diens nie, want daar is nie diens nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Hoe om vriende te verloor
Die rand: van voor af verlief op ’n skedonk
’n Helse klomp niemands
’n Klein bietjie Bitcoin
Tesla: ’n tirade met ongelukkige gevolge
Deel
Deel
Volgende artikelDeon Gouws
BeleggingsbestuurderDeon Gouws is die beleggingshoof by Credo Wealth in Londen. Hy is ook die skrywer van ‘... And Nothing But the Truth?', 'n boek oor die Hansie Cronjé-drama.