Nuwe wet is dood in die pot vir Afrikaanse staatskole

TOELATINGSBELEID

Nuwe wet is dood in die pot vir Afrikaanse staatskole

Die gevare van die voorgestelde wysigings aan die Onderwyswet het hom teen wil en dank weer in dieselfde hoek as Kallie Kriel en Willie Spies in ’n geveg teen die onderwysdepartement laat beland, skryf PIET CROUCAMP.

DALK moet ek eerlik wees voor ek begin. Die enigste politikus wat ’n groter wrewel by my wek as die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, is die Gautengse LUR vir onderwys, Andrek (Panyaza) Lesufi.

Zille is opportunisties in dié sin dat sy die sagte teikens in ons politiek se gespanne sosiologie afdreig met diepdonker scenario’s met die hoop dat dit die DA se kans by die stembus sal bevorder.

Lesufi teiken Afrikaanse skole omdat hy ’n probleem het met ’n taal. Vir hom is Afrikaans noodwendig gelyk aan apartheid en rassisme...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.