Fransie en die foksombende

ANALISE VAN ’N BITCOIN-BEDROGSPUL

Fransie en die foksombende

LINETTE RETIEF vertel die storie van Fransie*, ’n belegger wat net vrae en verwyte oor het nadat sy veel meer as haar spaargeld verloor het toe sy nog ’n slagoffer van ’n hedendaagse bedrogspul geword het.

VERBRUIKERS word deesdae voortdurend gewaarsku oor die groeiende aanslag van kuberbedrog, waarvan al hoe meer finansieel gewonde slagoffers in elke uithoek van die aardbol kan getuig.

Maar soos liefdadigheid, begin bedrog tuis – soos ook die storie van Fransie van Staden*.

Die groter prentjie..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.