“BLY sit jy net dóódstil hier op die stoep,” sê my Ouma Ellie. Ons sit en kuier soos baie smiddae en eet haar tuisgebakte Smuts-koekies. Sy drink tee wat sy op die “regte manier maak”, en ek kry ’n bederfkoeldrank: Een van my Oupa Hendrik se cocktail Cokes, in so ’n klein botteltjie.
Dan draai Ouma haar oë wysend na waar die leiklip-paadjie die huismuur ontmoet. Oorkant in die bedding blom haar petunias, leeubekkies en kappertjies. Haar oë rek.
Daar lê hy. Lank en uitgestrek. Dit lyk of hy slaap in die son. ’n Swart mamba...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
In mikroskopiese wêreld skuil dalk antwoorde