LEED. Smart. Bedroefdheid. Verdriet. Daar is baie woorde vir die emosies wat verlies in ons losmaak, maar net een vir wat daarna gebeur: rou. Die komplekse proses van woede en ontkenning, verstaan en verwerk aan die seer, stomp wonde van 'n gebroke hart.
Covid het ons ongemaklik hard vasgedruk teen die venster van ons verganklikheid. Dit tyd is ryp met rou. Daar is die dood van geliefdes, maar ook ook 'n deurdringende verlies aan normaliteit en 'n sin van veiligheid.
David Kessler is een van die wêreld se voorste kenners van die rouproses. Hy is die medeskrywer, saam met die psigiater Elisabeth Kübler-Ross, van On Grief and Grieving: Finding the Meaning of Grief through the Five Stages of loss en die stigter van grief.com (http://www.grief.com/), wat jaarliks deur meer as vyf miljoen mense besoek word. Hy het daarna 'n nuwe boek (https://www.amazon.com/Finding-Meaning-Sixth-Stage-Grief/dp/1501192736) uitgebring wat 'n sesde stadium ondersoek: die soeke na betekenis, na aanvaarding...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Weg met die wag voor die mond