DIE video (https://www.instagram.com/tv/CG5WGdgHFUb/?utm_medium=copy_link) plop in my inboks. Die boodskap daarby sê: “Ná ons donker gesprek nou die aand ... kyk hierna. Miskien laat dit jou ook 'n bietjie meer hoopvol voel."
Dit kom van 'n vriendin saam met wie ek soggens in die see gaan swem as die getye saamspeel. Ons dra altyd elkeen 'n sak saam – om plastiek op te tel.
Koeldrankbottels en melkhouers. Ou tandeborsels, stokkielekkerstokkies, koeldrankstrooitjies, bottelproppe (baie), lekkergoedpapiertjies, ou plakkies en weggooipenne. 'n Ou plastiekstoel. Kratte. Skeepsboeie. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.