Vitamiene en aanvullings: Dink voor jy drink

VOORDELE EN RISIKO’S

Vitamiene en aanvullings: Dink voor jy drink

Vitamiene is voordelig wanneer mens dit om die regte redes en soos voorgeskryf neem, maar die potensiële negatiewe uitwerkings word nie altyd op die verpakking aangedui nie, skryf NEELAVENI PADAYACHEE en VARSHA BANGALEE.

  • 17 Februarie 2023
  • Gesondheid & Omgewing
  • 5 min om te lees
  • Artikel 10 van 29
  • Neelaveni Padayachee en Varsha Bangalee

AS jy op hierdie oomblik jou medisynekassie sou oopmaak, is daar ’n goeie kans dat jy minstens een bottel vitamiene langs die pynstillers, pleisters en hoesstroop sal kry.

Op stuk van sake koop mense beslis vitamiene: In 2020 het die wêreldmark vir aanvullende en alternatiewe medisynes, wat multivitamienaanvullings insluit, ’n geraamde waarde van $82,27 biljoen (https://www.grandviewresearch.com/industry-analysis/complementary-alternative-medicine-market) gehad. Die gebruik van natuurlike gesondheidsprodukte soos minerale en aminosure het toegeneem (https://journals.lww.com/nutritiontodayonline/Abstract/2007/03000/Why_People_Use_Vitamin_and_Mineral_Supplements.4.aspx) – en styg steeds, deels vanweë verbruikers se koopgewoontes gedurende die Covid-19-pandemie.

Mense het vitamiene C en D, asook sinkaanvullings, aangeskaf (https://www.businesslive.co.za/bd/companies/healthcare/2021-02-08-native-sales-of-sas-vitamins-and-nutritional-supplements-boom/) as potensiële voorkomingsmaatreëls teen die virus – hoewel die bewyse (https://www.health.harvard.edu/blog/do-vitamin-d-zinc-and-other-supplements-help-prevent-covid-19-or-hasten-healing-2021040522310) van die doeltreffendheid daarvan onbeslis was en steeds is (https://pubmed.ncbi.nlm.nih.gov/35888660/#:%7E:text=Concluding%2C%20available%20data%20on%20the,trials%20(RCTs)%20are%20inconsistent)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.