“Once to every person and nation, comes a moment to decide, in the strife of good with falsehood, for the good or evil side.”
– James Russell Lowell
DIE boosheid wat oor Oekraïne losgebars het, openbaar die kloof wat tussen goed en kwaad ontstaan wanneer eer en ego ons harmoniese samesyn met die heelal versteur.
Dit is ongelukkig nie almal beskore om soos Jan en Jorie vir altyd so onskuldig soos kinders te bly nie. Soos Jock in Etienne Leroux se Sewe Dae by die Silbersteins sê: “Eenvoudig is die lewe nie ... Daardie staat van valse genade hou in die een of ander stadium vir ons almal op. Dis die tragedie van ons menswees, dat jy verplig is om eendag meteens bewus te word van die donkerte in die hart van die mens, en teen jou sin, let wel, kennis te neem van goed en kwaad.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Oor witvelliges en dunvelliges