’N AANTREKLIKE getroude paartjie bespreek ’n naweek in ’n afgeleë gastehuis wat deur TripAdvisor aanbeveel is. Hulle is die enigste gaste en word genooi om saam met die eienaars te braai. Die vriendelike gasvrou is ’n mooi, blonde meisie met sproete en ’n stud in haar bolip, haar partner het net ’n voorskoot aan, sodat jy kan sien dat sy maer lyf feitlik van kop tot tone met tatoes versier is.
Die uitsig is lieflik en die cava vloei. Almal gesels lekker oor die vars organiese kos en die mooi weer.
Ná ete kry almal warm. Die voorskoot waai eerste en gou is al vier poedelnakend in die swembad in die bondel aan die vry. Die aksie beweeg na die grasperk waar die pret voortduur met iedereen wat hand ensovoorts bysit. Intieme nabyskote laat geen twyfel dat hierdie ’n pornofliek is nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Rachel: spiere van staal en ’n sagte hart