’n Reis na die verlede en die troos van verganklikheid
OM ANDERS TE ONTHOU

’n Eensame bloekomboom. ’n Bok in ’n slaapkamer. ’n Bos wat welig tussen die ou kombuisteëls groei. In 'n week van geweld en verwoesting vertel ANNELIESE BURGESS oor 'n reis na die verlede en die binne-buite-roereier van brokkies behoort en alles-is-vreemd. Maar uiteindelik is daar troos in die onvermydelikheid van ons eie verganklikheid.
VOOR dié venster het my lessenaartjie gestaan. Nou is daar net 'n gat – die ou staalvensters wat rooi geverf was, onthou ek, is uitgekap om iewers anders diens te doen. Die berg lyk dieselfde deur die raam van gefrommelde baksteen. Soos toe ek as tiener hier traag gesit en huiswerk doen het en gekyk het hoe die son smiddae stadig teen die rante uitkruip. En hoe ek elke keer gewens het die dag kon langer wees. Ek herken die klipkontoere en die tossels bos (doer bo is die ou man met die frons en die plat neus in die gevoude groewe van die krans).
Dit is 'n eienaardige gevoel. Herinnering so sterk dat dit 35 jaar se intussen wegbrand. Gemeng met 'n hartseer-paddavis in my bors. 'n Binne-buite-roereier van brokkies behoort en niks-is-dieselfde-nie.
In die kloof..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
(Amper) als wat jy dink jy weet oor kos is verkeerd
Die boere-‘profeet’ en haar ‘remote-kill’-visie
Hoe ek aanvaar het ek’s ’n rockspider
Eskom: besteel, bevark, ondermyn
Cradock, Winburg en Reitz rol moue op
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.