BOEKBEDONNERD nr. 34 | Idees, boeke, kos – kom vier saam fees in ...

VIER FEES EN LEES

BOEKBEDONNERD nr. 34 | Idees, boeke, kos – kom vier saam fees in Stilbaai

Noir met hart, chicklit met skop, nadoodse belewenis en revolusie – DEBORAH STEINMAIR deel haar leeslys vir die week en ELNA VAN DER MERWE praat met die skrywers wat kom kuier by ons boekefees in Stilbaai.

  • 04 Februarie 2022
  • Vrye Tyd
  • 14 min om te lees
  • artikel 6 van 27
  • Deborah Steinmair en Elna van der Merwe

Skrywers ruk op na Stilbaai (en jy’s genooi!)

Die skrywers wat na Vrye Weekblad se eerste boekefees genooi is, het almal die uitnodiging geesdriftig aanvaar. Stilbaai se blou waters geniet blykbaar legendariese status. Hulle nooi almal om die pad hierheen te vat vir die laaste naweek in Februarie. - Elna van der Merwe

Om die hele program te sien, klik hier (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2022-01-25-ons-hou-boekefees-in-stilbaai/). Koop kaartjies op quicket.co.za. Klik hier (https://www.quicket.co.za/events/164655-vrye-weekblad-se-stilbaai-boekefees-saterdag/#/) om kaartjies te koop vir Saterdag se program. En hier (https://www.quicket.co.za/events/164763-vrye-weekblad-se-stilbaai-boekefees-sondag/#/) vir Sondag se kos-kuier...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.